News
Kanonkop en Steelcrest tweedes pak mekaar in finaal
Hoërskool Kanonkop en Steelcrest High School se tweedespanne pak mekaar Saterdag op Kanonkop se tuisveld vir die Middelskole rugbyfinaal.
Die ondergenoemde skole se A-spanne speel in die semifinaal, wat ook by Hoërskool Kanonkop se A-veld beslis sal word.
Die program is as volg:
08:30 o/14A: Hoërskool Kanonkop vs MD Covadia (Standerton).
09:45 Tweedes: Hoërskool Kanonkop vs Steelcrest (finaal).
10:45 o/15A: Hoërskool Kanonkop vs Evander.
11:45 o/16A: Steelcrest High School vs Patriot.
13:00 Eerstes: Hoërskool Kanonkop vs Patriot.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
