News
Pieter sterf na lang siekbed
Die welbekende elektriese kontrakteur, Pieter du Toit (57), is Dinsdag na ’n lang siekbed oorlede.
Familie en Middelburgers onthou Pieter as ’n nederige persoon, wat almal altyd wou help.
• Hy was die eienaar van Robot Elektries.
• ’n Roudiens word volgende Donderdag (30 Mei) om 11:00 uit die SDA (Sewendedag Adventiste Kerk), op die hoek van Meyer- en Beyers Naudestraat, gehou.
• Daar sal ’n huldeblyk oor Pieter se lewe in volgende Vrydag se Middelburg Observer verskyn.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
