News
N12 ongelukstonele is opgeruim
Die twee ongelukstonele op die N12 net buite eMalahleni en naby Ogies is opgeruim.
Die N12 was op ‘n stadium vir ‘n rukkie gesluit, waarna een baan oopgemaak is vir verkeersvloei.
Motoriste het laat weet dat albei tonele opgeruim is en verkeer vryelik kan beweeg.
Die ongelukke is moontlik veroorsaak deur die swak sig weens mis.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
