News

N12 was ruk gesluit, een baan nou oop

Motoriste moet daarop let dat verkeer op die N12 net buite eMalahleni baie besig is, omdat net een baan oop is vir verkeer, weens 'n ongeluk.

Mnr. Francois du Plessis het pas laat weet dat daar twee afsonderlike ongelukke op die N12 was en dat die gedeelte op die S-draai, net buite eMalahleni, teen ‘n slakkegang beweeg omdat net een baan oop is.

Alle aanduidings is dat die ongeluk weens swak sig in die mis veroorsaak is.

Die ongelukke is klaarblyklik weens swak sig in die mis veroorsaak. FOTO: Verskaf.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button