News

Pastoor Awie Swanepoel vanoggend oorlede

Middelburg se geliefde pastoor Awie Swanepoel, wat jarelank vir karwagte in plaaslike parkeerareas gebid het, is vanoggend rustig in sy bed tuis, by sy seun Willie se huis, oorlede.

Pastoor Swanepoel het die afgelope 15-jaar by seun tuisgegaan.

Hy was nou betrokke by die Oorwinnaars.

Pastoor Swanepoel het nooit sy eie kerk gehad nie, maar verskies om die Woord van God te neem na plekke waar daar ’n tekort aan was.

• Lees in dié week se uitgawe van die Middelburg Observer meer oor dié merkwaardige man in ’n huldeblyk oor die vriendelike Pastoor Awie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button