News

‘Dis ‘n tornado!’ skree man tydens erge storm

Terwyl haelkorrel-slae duidelik op 'n man se voertuig gehoor kon word, kon die kegel van 'n tornado ook op die video gesien word.

Motoriste op die Traffic Alert-groep is vanmiddag kort voor 14:00 gewaarsku om versigtig te wees nadat ‘n video op die groep gedeel is.

Na wat verneem word is die video geneem op die N11, waar ‘n mens wegdraai na Utrecht.

Daar is gesê dat stormsterkte wind gewaai het en groot haelkorrels geval het.

Met die draaiende kegel in die lug, het dit wel gelyk soos ‘n tornado.

Persone wat wil deel word van die Traffic Alert-groep, kan ‘n WhatsApp stuur vir Louwtjie Swart by 078 400 9517.

 

@middelburgobserver

Haelstorm en kegel soos tornado op N11 gesien #tornado #weather #storm #middelburg

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button