News

Middies hokkie kook by uitspele

Middies se dogters hokkiespanne het soos ’n masjien saam gespeel die naweek.

Hoërskool Middelburg se dogtershokkie A-spanne het die naweek in die kwarfinaal en semifinaal van die Mpumalanga-uitspele gespeel.

Die o/14’s het by Ligbron in Ermelo gespeel, o/15 by Curro Secunda, o/16 in Middelburg en eerstes by Penryn in Nelspruit.

Die uitslae is as volg:

Kwartfinaal: o/14A wen 2-0 teen Piet Retief, o/15A wen 2-0 teen Ligbron, o/16A wen 4-0 teen Hoogenhout, eerstes wen 2-0 teen Lydenburg.

Semifinaal: o/14A wen 1-0 teen Secunda, o/15A wen 1-0 teen Secunda, o/16A wen 2-0 teen Nelspruit, eerstes wen 4-1 teen Secunda.

Al vier spanne speel op 13 Julie vir posisie een en twee in die Mpumalanga-finaal teen die volgende spanne: o/14A vs Ermelo, o15A vs Lydenburg, o/16A vs Ermelo en eerstes vs Nelspruit.

Die o/16A-span pas nadat hulle gewen het. Voor: Danica Meyer, Sanesca Swanepoel. Middel: Siphiwe Thwala, Khayelihle Thlakane, Michayla Hayton, Marizel Muller, Abigail Brandmuller, Johanni Möller, Naledi Msibi. Agter: Christi de Bruin, Abigail Coetzee, Riemke Swart, Charlé Alberts (afrigter), Diani Jacob, Tyla Longuiera, Abigail de Beer en Leanke Erasmus.
                                 Diani Jacob.
Diani Jacob.
Tyla Longuiera.
Diani Jacob is al op haar knieë, maar sy bly veg vir balbesit.
Die wedstryd was propvol aksie met hokkiespelers wat tot in die lug gespring het!
Siphiwe Thwala.
Khayelihle Thlakane.

 

Oeps! As daardie bal op spoed na jou toe kom, moet jy soms geepad, al is dit in die lug in!
                                  Riemke Swart.

Van voor na agter: Leanke Erasmus, Tyla Longuiera, Michayla Hayton.

                                  Tyla Longuiera.
                                  Siphiwe Thwala.
Abigail de Beer.
Diani Jacob.
Johannie Möller en Riemke Swart (in agtergrond).
Siphiwe Thwala.
Leanke Erasmus.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button