News

Twee trokke in ongeluk by Wonderfontein

Motoriste word gemaan om versigtig te wees op die N4 na 'n trokongeluk by Wonderfontein

Die Traffic Alert WhatsApp groep het laat weet dat daar ‘n ongeluk is op die N4 voor die Puma Vulstasie by Wonderfontein.

Louwtjie Swart (Traffic Alert) het laat weet dat dit twee trokke is, maar dat daar geen beserings is nie. Die trokke staan in die stadige baan en belemmer nie die verkeersvloei nie.

  • Persone wat wil deel raak van die Traffic Alert-groep, kan ‘n boodskap stuur vir Louwtjie by 078 400 9517.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button