News

Johan se begrafnis vandag

Johan Cowen se begrafnis kan aanlyn gevolg word.

Johan Cowan (49), die direkteur van Genet Mineral Processing, wat op 16 Junie dood in sy bakkie by die Snake Road afrit in Benoni gevind is, se begrafnis is vandag om 11:00 uit die Corpus Christi gemeente in Aerorand.

Persone wat nie die begrafnis kan bywoon nie, kan die diens aanlyn volg by:

 

• Johan se familie sê hy het alles in sy lewe met oorgawe gedoen.

Lees meer hier:

Johan het alles met oorgawe gedoen

• ’n Taakspan van Mike Bolhuis se Specialised Security Services is aangestel deur mnr. Cowan se kollegas en familie om die polisie te help met die ondersoek na sy moord.

Lees meer hier:

Mike Bolhuis se span help met ondersoek in Middelburg man se moord by Benoni

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Check Also
Close
Back to top button