News
Middies pak Kempton
Die Noordvaalliga gaan die naweek aan op Hoërskool Middelburg se tuisvelde met Middies se rugbyspanne wat Hoërskool Kemptonpark pak.
Middelburgers word uitgenooi om die wedstryde, wat om 09:00 begin, te kom ondersteun.
Die program is as volg:
A-veld
09:00 Tweedes
10:10 o/14A
11:10 o/15A
12:10 o/16A
13:10 Eerstes
B-veld
09:00 o/15B
10:00 o/16B
11:00 Derdes
12:00 o/14B
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
