News

Wees op die uitkyk: Wit Ford bakkie pas in Cowen Ntulistraat gesteel

’n Wit Ford bakkie is pas in Cowen Ntulistraat gesteel en inwoners word gevra om op die uitkyk te wees!

’n Ford bakkie is omstreeks 14:35 gesteel en is die laaste keer in SADC-straat, naby die AGS-Kerk opgemerk.

Die registrasienommer is KZJ369MP en die bakkie kan maklik uitgeken word, omdat hy ’n swart alluminium kappie ophet.

In die kappie (wat deure het) is daar ’n tafel, wat aan die dak vasgemaak is.

Op die voertuig is daar ook ’n plakker met die naam: “ExecuAir.”

As enige persoon moontlik die bakkie opmerk (die nommerplate mag dalk alreeds af wees), bel Arthur Hill (Dagpatrollie) by 083 870 9693.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button