News

Liggaam wat aan boom hang uitgeken

Man wat hande was kom af op liggaam by spruit

Die man wat verlede Donderdagoggend gevind is waar hy aan’n boom se tak hang, se familie is opgespoor.

Sy identiteit is aan die Middelburg Observer bekend, maar sy familie het gevra dat sy naam nie bekend gemaak word nie en dat daar nie verder oor hom berig word nie.

Sy liggaam is deur ’n man ontdek, wat sy hande in die spruit agter die gholfbaan wou gaan was.

Hy is in die oop stuk veld naby die Eeufees- en Totiusstraat T-aansluiting in Gholfsig gevind.

• Volgens omstanders het hy beserings op sy wangbeen gehad, wat ’n aanduiding is dat hy moontlik aangerand is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Matt Handley

Matthew Handley has been working as a journalist and photographer at the Middelburg Observer since December 2022. Matthew was honoured with the Alet Roux Award for Best Young Journalist by the FCJ in 2023. As a community journalist, Matthew covers a diverse variety of topics, with an unwavering adoration for Middelburg.
Check Also
Close
Back to top button