News

Tot treinspore was onsigbaar weens rook!

Die rook vanoggend het selfs by die Middelburg Stasie gaan draai!

Die erge rook weens ’n veldbrand vanoggend, het selfs oor die Middelburg Stasie gaan hang.

Johan Janse van Rensburg het laat weet dat hulle vanaf die stasiegeboue nie eers die spore sowat 10 treë verder kon sien nie!

Die rookwolk het lank oor die stasie gehang.

Lees ook: Rook aangeblaas vanaf veldbrand naby N11

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button