News

Video: Inwoners stik in rook in hul huise!

Inwoners het laat weet dat hulle byna nie asem kry nie, want die rook het ook in hul huise ingetrek.

In Mineralia is daar inwoners wat letterlik stik in die rook in hul huise!

In Meyerstraat, agter Laerskool C.R. Swart (Mineralia) het ’n gesin (wat anoniem bly) laat weet dat hulle byna nie asem kry in hul huis nie.

“My vrou het asma en selfs ek hoes aanmekaar van die rook! Ek kan nie eers my televisie in my sitkamer sien as ons daar inloop nie!”

Hulle het ’n video geneem en aangestuur.

@middelburgobserver

Rook só erg van veldbrand in Aerorand (Middelburg) dat dit in ‘n huis ingesypel het in Mineralia. Gesin kan mekaar nie eers sien nie.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

Lees ook: Eksamen aangeskuif weens rook

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button