Ruwaan Jordaan (33), die vriendelike verkoopsman van BT Boeke wat Saterdag oorlede is, se begrafnis is Vrydag om 10:00 uit die NG Kerk Suid gemeente in Samora Machelstraat.
Ruwaan het weens ’n oordosis dwelms gesterf en het sy ma toestemming gegee dat daar daaroor berig word om ander verslaafdes en jongmense te waarsku teen die gevare van dwelmgebruik.
Lees ook: Vriendelike verkoopsman sterf by sy ma se huis
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
