News

Video: As jy te vinnig ry, gaan jy hop in Hobsonstraat!

Die pad is nog nie heeltemal herstel in Hobsonstraat nie.

Motoriste word gewaarsku om baie stadig die hoek van Hobson- en Robertsonstraat in te gaan, want jou voertuig mag dalk net oor die grondbulte hop.

Die gat waar ’n voertuig verlede week op die hoek van Hobson- en Robertsonstraat in ’n sinkgat beland het, is met grond toegegooi, maar die area is baie ongelyk.

Rdl. Elsie Vermooten het motoriste gewaarsku om steeds stadig te ry in dié area, aangesien die teeroppervlak nog nie reggemaak is nie.

@middelburgobserver

You need to hop-hop-hop over Hobsonstreet! (Clubville, Middelburg).

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

  • Die teeroppervlakte het verlede Vrydag net meegegee toe Gerrie du Toit wou draai. ’n Waterpyp het onder die teeroppervlakte gebars en ingesink toe hy daar ry.

Lees ook: ‘Ry nog, toe sak pad net in’ – man vertel van sinkgat

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button