News

Kyk: Oog op die oggendverkeer en ander probleme op paaie

Daar is tans nog druk verkeer op die paaie.

Die vroegoggend ongeluk op die hoek van Beyers Naude- en John Magagulastraat is opgeklaar.

In Meyerstraat word die verkeer veral in die oggende en as motoriste na werk huis toe gaan geraak deur die padwerke by die Meyersbrug en die stuk pad wat nog nie herstel is tussen die brug en Proteastraat nie.

@middelburgobserver

Ry stadiger by die padwerke op Meyersbrug in Meyerstraat (Middelburg). Verkeer word veral beïnvloed in die oggend en laatmiddag.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

In Bhimy Damane is daar ‘n slaggat reg oor die pad. Daar is ook klagtes oor slaggate in Suid-, Joubert- en hoek van Hospitaal- en Wesstraat.

Lees ook: Kyk: Slaat aan die remme! Daar is ’n massiewe slaggat in die pad!

  • Daar is miskolle plek-plek op die N12, maar daar is geen ander probleme op die N4, N11 tot by Groblersdal en die ou Middelburg/Witbankpad aangemeld nie.

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button