News
Trok in Kranspoort verwyder
Die trok wat onder in Kranspoort gestaan het, is verwyder en die pad heeltemal oop vir verkeer.
Daar is pas laat weet dat die trok wat vroeër vanoggend ’n gedeelte van die pad versper het in Kranspoort (Middelburg se rigting) verwyder is.
Lees ook: Oog op die oggendverkeer en ander probleme op paaie
- Al die bane is reeds weer oop vir verkeer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
