News
Oog op die oggendverkeer en ander probleme op die paaie
Hier is jou inligtingsgreep om seker te maak waar jy ry, is daar nie enige ernstige insidente of obstruksies op die paaie nie.
Buiten een afbaan in Kranspoort wat gedeeltelik nog toe is, is daar nie ander ernstige probleme vanoggend aangemeld nie.
Almal wil weet wat van die ponie geword het gister wat nie wou geepad nadat sy perdmaatjie op die R35 Bethalpad raakgery is nie. Die Observer probeer nog alle inligting opvolg om uit te vind wat van hom geword het.
- As jy weet van enige ongelukke, mis, groot slaggate en ander obstruksies op die paaie wat verkeer kan beïnvloed, skakel of stuur vir ons ‘n WhatsApp (met ‘n foto of video, indien moontlik) na 072 248 3855.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
