News
Skokvideo wys hoe sirkus-akrobaat val
Hordes videos wat sirkusgangers Saterdag geneem het waar ’n akrobaat van die McLaren Sirkus geval het, doen die rondte.
Op skokvideos kan ’n mens duidelik sien hoe ’n akrobaat van die McLaren Sirkus van ’n swaai af val en sy kop hard op die grond stamp.
Die Middelburg Observer het die videos teruggehou tot die mediakantoor van die sirkus vroeër vanmiddag bevestig het dat die akrobaat wat geval het, uit die hospitaal ontslaan is.
@middelburgobserver Shocking moment! Video shows a McLaren Circus artist’s fall in Middelburg. The Observer is only sharing the footage now after the circus’ media office confirmed the man is out of the hospital with just a concussion.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
