NewsSport

Pumas weer op die wenpad

Gerald gaps graag en Valera vat vas.

Die Puma o/21 span het na  sy 48-31 nederlaag die vorige naweek teen die Griffons in ’n wegwedstryd, weer op die wenpad gekom, met ’n  45-17 oorwinning oor Griekwas in Witrivier.

Die oud HTS Middelburg agterspeler, Gerald (Gerry) Gendall en kleinseun van Schalk Breytenbach, Valera, het vir die jong Pumas uitgedraf.

Die Griffons is tans bo aan die punteleer met 20 punte, gevolg deur die Pumas op 11, Griekwas  ses, Valke ses en Limpopo drie.

In die suidstreek is Boland vuurwarm nadat hulle die naweek met 52-31 teen die Suidwestelike Distrikte gewen het.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Gerhard Rheeder

I have been a journalist for two decades, with numerous awards to my credit, both in photography and writing. A brief stint as researcher in the opposition offices of the Mpumalanga Provincial Legislature, honed my skills as specialist local government reporter, covering crime and courts.
Back to top button