NewsSport

Pumas skok Perses in Welkom

Boland of Grens wag in eindstryd.

Die Puma o/21-span het die voorlopers op die punteleer, die Griffons, vanmiddag in Welkom met 41-14 geskok in die eerste halfeindstryd van die Skild-kompetisie.

Wat die oorwinning meer merkwaardig maak, is dat die jong Pumas ’n paar weke gelede nog met 48-31 in die eerste groepwedstryd van die kompetisie verloor het.

Die Pumas sal nou teen Boland of Grens in die eindstryd speel.

Die twee spanne moet nog sake uitspook.

Boland was verlede jaar se kampioenspan.

Gerry Gendall en Valera Breytenbach twee Puma en Suidoos-Transvaal legendes, Gerry Gendall en Conrad Breytenbach se seuns, draf vir die Pumas uit.

  • Nog rugbynuus is dat die Bulle se o/19-span vanmiddag met 47-19 teen die Leeus gewen het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button