President Ramaphosa het grootoog en met verbasing gevra waar die kruise is.
Een van die gesinne wat al twee kruise geplant het is dié van Lappies Labuschagné (65) wat op 10 September 2025 22 jaar gelede op Tonteldoos koelbloedig doodgeskiet is.
Hy was ’n geliefde inwoner van die omgewing.
Sy dogter, Magda Brits, het by navraag gesê dat hulle nie hierdie jaar die witkruisplanting kon bywoon nie.
’n Groot hoeveelheid trekkers, karre en motorfietse was deel van die stoet wat op die N1 op pad na Polokwane na die terrein gery het.
Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.