News
Volg Annette se diens aanlyn
Annette Strydom se begrafnis is vandag en kan die diens aanlyn gevolg word.
Annette Strydom, die raakvat Ouklip VLU-lid wat op 26 September oorlede is, se diens kan vandag aanlyn gevolg word.
Haar kinders sal haar omgeehart onthou.
Persone wat nie die diens kan bywoon nie, kan per Teams inskakel by hierdie skakel: https://teams.live.com/meet/9372735029505?p=fR0MfB5ePlq5EhnDVE
Die Teams ID is: 937 273 502 950 5
Inskakel kode: JW9hn2
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
