News

Kobus se gedenkdiens is Vrydag

Daar word Vrydag afskeid geneem van Kobus van Staden.

Kobus van Staden, wat verlede week skielik siek geword en weens nierversaking gesterf het, se gedenkdiens is Vrydag.

Die diens is om 11:00 by die PPK Lofdal Gesinskerk en pastoor Callie Joubert sal die diens lei.

Kobus was welbekend in Middelburg en onthou sy kinders die prettige kuiers terwyl hy vir hulle mondfluitjie gespeel het.

  • ’n Huldeblyk sal ook in die Vrydag uitgawe van die Observer verskyn.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button