'n Sekuriteitsbeampte is gewond by Robers Landgoed se ingang. Foto: Verskaf.
Sihle Ntuli het vandag in die Middelburg Landdroshof verskyn na aanleiding van die gebeure gister waar ’n vroulike sekuriteitswag in die been gewond is by Roberts Landgoed.
’n Vroulike wag is by die ingang van Roberts Landgoed in die been gewond met ’n opslagkoeël. Foto: Verskaf.
Carmia is an up-and-coming junior journalist at the Middelburg Observer. She has a burning passion for creative writing and poetry. She is a qualified language educator but fiercely enjoys the challenges that writing and reporting offer. Her focus spreads over different fields, including human interest, hard news, investigative reporting, and sports.