News
KYK: Waarskuwing: Koedoe hardloop verwilderd rond in Kranspoortpas
Motoriste word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir ’n koedoe wat rondhardloop in Kranspoortpas.
‘n Verwilderde koedoebul hardloop rond in Kranspoortpas waar die sementversperrings in die middel van die pas is.
Motoriste word gemaan om versigtig te wees, want die koedoe hardloop heen en weer oor die pad.
@middelburgobserver Warning: Kudu running riot in dangerous Kranspoort Pass. KranspoortPass, TrafficAlert, MiddelburgObserver
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
