News
Reëlings vir Willie se roudiens is gefinaliseer
Willie le Roux se roudiensreëlings is gefinaliseer.
Willie le Roux (49), die oud Rooi Bul wat Dinsdagmiddag oorlede is, se roudiens is volgende Donderdag.
Daar is pas laat weet dat die roudiens wel volgende Donderdag om 11:00 sal plaasvind by Doxa Deo Xanadu in Hartbeespoort.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
