News

ID-kaart van Tanya Payne opgetel

Daar is vir die soveelste keer 'n ID-kaart in die gras by die brug naby die silo's opgetel.

Die ID-kaart van Tanya Payne is hierdie week opgetel.

Andre Coetzee, wat gereeld stap in Samora Machelstraat in die omgewing van die brug by die silo’s, het die kaart opgetel.

Hy het al verskeie kere ID- en ander kaarte in daardie omgewing in die gras langs die sypaadjie opgetel.

In al die gevalle wat die Observer dit op ons webtuiste gepubliseer het, was misdaad betrokke by die verdwyning van die kaarte, soos inbrake by voertuie of deure wat oopgeruk en beursies of handsakke wat gegryp is.

Me. Payne kan Andre skakel by 071 591 9102 om die kaart by hom te kry.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button