News
Oom Tom Markram se gedenkdiens kan aanlyn gevolg word
Persone wat nie more oom Tom Markram se gedenkdiens kan bywoon nie, sal dit aanlyn kan volg.
Oom Tom Markram se gedenkdiens word more (22 Desember) om 11:00 uit die Witkerk gehou.
Die diens is aanlyn beskikbaar vir mense wat nie die gedenkdiens kan bywoon nie.
Gaan net in op dié SKAKEL (link) kort voor die diens begin (die skakel sal om 10:55 aktief raak).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
