News
Hekmotordiewe kruip weer uit hul gate
Middelburgers word gewaasku dat die eerste hekmotor vir 2026 gesteel is!
Net toe almal begin rustiger slaap met die gedagte dat die hekmotordiewe ons dorp dalk verlaat het, is die eerste hekmotor vir die jaar laasnag in Jeppestraat (Sentraal) gesteel.
Etlike maande gelede is daar tot soveel as ses ‘n nag gesteel!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
