News

Oud-Middelburg-inwoner as vermis aangemeld

’n Oud-Middelburg-inwoner, Hein van Deventer, is as vermis aangemeld. Die saak is in Kriel geopen en die publiek se hulp word gevra.

’n Oud-inwoner van Middelburg, Hein van Deventer, is as vermis aangemeld. Die saak is amptelik by die polisie in Kriel geopen.

Van Deventer het voorheen in Middelburg gewoon en skoolgegaan by die CVO-skool. Sy familie is afkomstig van Middelburg en Kriel. Die soektog na hom word tans ondersteun deur die span van Mike Bolhuis.

Die publiek word versoek om die berig plaaslik te deel aangesien dit moontlik is dat iemand hom herken of onlangs gesien het. Alle relevante besonderhede en kontak-inligting is beskikbaar op die amptelike skakel wat deur die ondersoekspan voorsien word.

PROJECT: MISSING PERSON – HEIN VAN DEVENTER

https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-missing-person-hein-van-deventer

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Carmia Jansen van Vuuren

Carmia is an up-and-coming junior journalist at the Middelburg Observer. She has a burning passion for creative writing and poetry. She is a qualified language educator but fiercely enjoys the challenges that writing and reporting offer. Her focus spreads over different fields, including human interest, hard news, investigative reporting, and sports.
Back to top button