Die ervare rugby administrateur van HTS Middelburg, Deon van Straaten, is op die direksie verkies van die NWU Skolesportreeks.
Die nuwe direksie is:
- Voorsitter:
Mnr. Johann Venske, hoof van Hoërskool Transvalia. - Onder-voorsitter:
Mnr. Kobus Hartman, hoof van Hoërskool Menlopark. - Finansies:
Mnr. Joggie du Preez, Hoërskool Eldoraigne. - Administrasie:
Mnr. Deon van Straaten, HTS Middelburg. - Toernooi:
Mnr. Werner van der Berg, gekoöpteer op direksie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
