News
KYK: Voertuig aan die brand in Samora Machelstraat
’n Voertuig het vanmiddag onverklaarbaar aan die brand geraak in Samora Machelstraat.
Die brandweer is steeds op die toneel in Samora Machelstraat waar ’n voertuig onverklaarbaar aan die brand geraak het.
Die presiese omstandighede oor wat die brand veroorsaak het, is nog nie bekend nie.
Hierdie is ’n ontwikkelende storie. Twee joernaliste is op die toneel en sodra meer inligting verskaf word, sal ons daaroor berig.
@middelburgobserver A vehicle is currently ablaze on Samora Machel Street, Middelburg. The occupants managed to exit the vehicle safely. The fire brigade is on scene. Middelburg, BreakingNews, VehicleFire
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
