News

Noodspanne steeds op toneel waar motorfietsryer op R25-pad buite Groblersdal sterf

Motoriste word gevra om stadiger te ry op die R25 buite Groblersdal na 'n ongeluk op 'n draai, sowat 5km buite die dorp.

Noodspanne is steeds op ‘n ongelukstoneel op die Groblersdal/Bronkhorstspruitpad waar ‘n ongeluk die lewe van ‘n motorfietsryer geëis het.

Daar is op die Traffic Alert-groep gevra dat motoriste moet stadiger ry in die area, aangesien die pad gesluit is vir die forensiese span om hul werk te doen.

Van die noodwerkers op die toneel het gesê dat die ongeluk net na ‘n draai, sowat 5km buite Groblersdal, gebeur het en dat van hulle byna raakgery is deur voertuie wat op ‘n hoë spoed om die draai gekom het.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button