News

KYK: Talle grafte gevandaliseer oor Paasnaweek

Geen bewyse dat dit die werk van sataniste is nie, maar inwoner sê dit is siek mens wat so iets doen.

Talle grafstene is oor die Paasnaweek  in die Samora Machelstraat begraafplaas beskadig.

Alhoewel daar bespiegel word dit is  die werk van sataniste, is daar geen bewyse daarvoor nie.

’n Inwoner, wat nie geïdentifiseer is nie,  sê in ’n stemposboodskap “my eie  tweeling lê hier begrawe, watter siek mens sal so iets doen?”.

@middelburgobserver

A disturbing video taken earlier today by a Middelburg resident shows the aftermath of a vandalism spree at the Middelburg cemetery. Numerous gravestones were toppled over the weekend, including the grave of the videographer’s own twins, as he states in the footage.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

Die  meeste van die grafte se kopstukke is waarskynlik Sondagnag, 5 April 2026, omgestoot.

Raadslid Hennie Niemann het gesê hy gaan more met die Departement Parke by die Steve Tshwete Munisipaliteit  praat om die beskadigde grafte te herstel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button