‘n Kanonkop inwoner het op haar plaaslike WhatsApp groep laat weet daar is ‘n blouapie los in Kanonkop.
Karen Loesch is uit haar middagslapie geruk deur hul huis se alarm wat heeltyd bly afgaan het.
Die alarm het elke keer gewys daar is beweging in hulle voorerf.
Met nadere ondersoek het sy die blouaap gewaar.
Die apie was te vinnig vir haar kamera.
Volgens Loesch is dit ‘n mooi apie wat gesond voorkom.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
