News

Middelburg pak Bethal op Kees Taljaard

Span se reis saam met Henk Wessels begin met groot afwagting.

Dit is nie net op die sportvelde van HTS Middelburg waar daar Saterdag groot rugby aksie gaan wees nie, maar ook op die Kees Taljaard Stadion.

Middelburg speel sy eerste ligawedstryyd tuis teen Bethal.

Dit gaan ’n goeie aanduiding wees van watter stoffasie die klub gemaak is hierdie jaar.

Dit is ook Henk Wessels en sy afrigtingspan se eerste toets sedert hy weer die sweet klap as hoofafrigter.

Bethal was verlede jaar een van die beter spanne in die liga.

Middelburg moet groot uitdagings te bowe kom met die stadionligte wat nie werk nie.

Die tweedes skop om 14:30 af en die eerstes om 16:00.

Eerstes:

Siyabonga Magagula, Adrian Mutadza, Divan Geyser (Onder kaptein), Neo Boshielo, Chelton de Villiers, Ricardo Schonfeldt, Lucan Dreyer, Stephen Nkosi, Jaco Venter, Zulu van Niekerk, Fanie Miller (k), Mario Kangeja, Armand Els, Janco de Lange, Barry van der Merwe.

Tweedes: 

Junior Malinga, Mike Mizawa, Reboane Mokgalagadi, Zander Erasmus, Wandile Skosana, Siyabulela Jabuza, Ethan Sill, Jayden Bezuidenhout, Asanda Ndlovu, Anthoni Smuts, Werner Jansen van Vuuren, Duan Grobler, Aviwe Thomas, Mpho Mkwabazi, Tiishetso Mashifana. Plaasvervangers: Marthinus Oosthuizen, Rico van Niekerk, AJ Kleinhans, Dylan Reynecke, Manie de Lange, Liyakha Kayingana.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button