Aldrich Potgieter het ’n nagmerrie eerste rondte in die Meesters gholftoernooi gespeel vir ’n 85 en +12.
Met so telling gaan hy nie die afsnypunt oorleef nie.
Hy sou laat vanmiddag vir die tweede rondte afgeslaan het.
Hy speel saam met José Maria Olazabal en Neergaard Petersen.
Sam Burns en verlede jaar se wenner Rory McIlroy is die gesamentlike voorlopers op -5 na ’n rondte van 67.
Charl Schwartzel is op +3.
Casey Jarvis het +5 gespeel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
