Na sy 29 elk gelykop uitslag teen Bethal in die eerste ligawedstryd van die seisoen, sal die span van Henk Wessels graag op die wenpad wil kom.
Die tweedes het ’n groot telling van 55-12 teen Bethal opgestapel en lyk na ’n gedugte kombinasie.
Middelburg tweedes:
Junior Malinga, JP Langenhove, Joy Mtsweni, Ricardo Schonfeldt, Liyakha Kayingan, Melusi Sibanyoni, Zander de Klerk, Stefan Rademeyer, Avie Thomas, Rico van Niekerk, Jayden Bezuidenhout, Werner Janse van Vuuren, Hendrik du Toit, Mpho Mkwabazi, Tiitshetso Mashifana. Plaasvervangers: Wian Olwagen, Asanda Ndlovu, Blessing Mawere, Karabo Motsoari, AJ Kleinhans, Mandla Dlangalala, De Wet Senekal, Jeandre Kramer.
Middelburg eerstes:
Siyabonga Magagula, Reboane Mokgalagadi, Divan Geyser (Onder kkaptein), Anthoni Smuts, Michael Mizwa, Zander Erasmus, Lucan Dreyer, Mario Kangeja, Stephen Nkosi, Zulu van Niekerk, Fanie Miller (Kaptein), Duan Grobler, Armand Es, Janco de Lange, Barry van der Merwe. Plaasvervangers: Aviwe Thomas, Hendrik du Toit, Tiishetso Masifana, Stefan Rademeyer, Jayden Bezuidenhout. Melusi Sibanyoni, Joy Mtsweni.
