News

Geen gholf vandag nie

Baan oorstroom nadat meer as 100mm val.

Woensdag is dit Klein Saterdag, ’n gewilde gholfdag.

Die slegte nuus vir gholfspelers wat beplan het om vandag ’n potjie gholf in te werk, is dat die Middelburg Buiteklub se baan gesluit is.

Gisteraand se deurdingende reën het putjie 13 en 14 so oorstroom, dat dit onbereikbaar is.

Daar het soveel reën geval dat daar ni vandag gholf is nie. FOTO: Verskaf.

Daar het sowat 100mm in die omgewing geval.

Goeie nuus is dat Kranspoot gholfbaan wel oop is.

Mnr. Gerrit Smit van Kranspoort sê hulle is reg om spelers te ontvang.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button