NewsSport

Johanita het voorste sitplek by wêreld aflosse

Alle atletiek oë die naweek op Gaborone gevestig

Johanita Bester klim vandag op die vliegtuig na Gaborone, Botswana, waar sy die voorreg het om die Wêreld Atletiek aflosse by te woon. Sy gaan as Atletiek Suid-Afrika Raad se verteenwoordiger by Wêreld Atletiek.

Die aflosse begin Saterdag met die laaste stokkies wat Sondag oorgegee word.
Suid-Afrika het spanne ingeskryf met ervaring en jeug.
Wayde van Niekerk is deel van die groep en so ook die jongeling wat die wêreld aan die brand hardloop, Leendert Koekemoer.

Johanita se man, Paul, is die president van Atletiek Mpumalanga.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button