Hoërskool Middelburg begin sy aanslag in die Noordvaal Virsekerbeker more op sy tuisveld teen Hoërskool Menlopark om 12:45.
Middies speel hierdie jaar in die top liga, die bekerafdeling.
’n Sterk span is gekies.
Intussen is die nuwe hoof van rugby, Christiaan Gouws, aangestel as afrigter by die eerstespan. Hy is ook steeds betrokke by die o/15 span.
Hoërskool Middelburg:
Janré Oosthuizen,Kgontse Masilela, Jano Wilson, Blake Faber, Kgotso Peta, Buhle Mphahlaza, Enio Manhica, Menzi Siyaya, Sifiso Hlungwane, Aiden Nel, Khensani Buthelezi, Lihan de Vaal, Dewald du Toit, Ryan Blake, Melchior van Niekerk. Plaasvervangers: Kevin Grobler, Ziyanda Xaba, CJ Serfontein, Johan Raulstone, Siyabonga Mokgoatjana, Jeandré Cornelius, Lihle Nkadimeng, Jayden Abbey.
