Die Puma afrigterskorps gaan nie hierdie tyd van die seisoen die snoeiskêr inlê nie, al het die span verlede week teen Griekwas vasgeval.
Die Pumas speel Sondag om 15:00 teen die Boland Kavaliers in die Mbombela Stadion in ’n belangrike SA Beker wedstryd.
Die Boland is desperaat om te wen om in die top vier op die punteleer te bly.
Die Pumas speel om ’n tuis halfeindstryd te verseker.
Die wedstryd word op DStv kanaal 209 gebeeldsend.
Pumas:
Jaycee Nel,
Lundi Msenge,
Sango Xamalashe (Onder kaptein),
Clinton Swart,
Tino Swanepoel
Nevaldo Fleurs,
Thomas Bursey,
Willie Engelbrecht,
Ruwald van der Merwe,
Andre Fouché,
Tiaan de Klerk,
Miyelani Ngobeni
Sampie Swiegers (Kaptein),
Gustav du Rand,
Kudzwai Dube.
Plaasvervangers:
Jan-Hendrik Campher,
Etienne Janeke,
Junior Banda,
Andre Goedhals
De Wet Marais,
Conor van Eeden,
Wian van Niekerk,
Qamani Kota.
