Hoërskool Middelburg het gewys hy hoort in die bekerafdeling van die Noordvaal Virsekerbeker deur nie net die eerstespan wedstryd naelskraap met 26-25 teen Menlopark te wen nie, maar sy ouderdomspanne het ook hulle man gestaan.
Uitslae:
o/14A wen 29-17, o/14B wen 17-7, o/14C wen 10-5, o/15A wen 38-15, o/15 B wen 43-14, o/15C wen 39-17, o/16A wen 29-17, o/16B verloor 19-24, vierde span wen 17-12, drede span wen 17-0, tweede span die Hommels verloor 22-26 en eerstes wen 25-26.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
