HTS Middelburg se Rooi Bulle sing hul skoollied voor gister se derby kragmeting. Die skool se o/16 A span het hul wedstryd gewen, terwyl die eerstespan die knie moes buig. Volgende jaar bied HTS die derby aan, as die skool sy 100-jaar vieringe het.
Middies se o/15 B span het met 15-5 gewen, sy o/15 C span met 12-17 verloor, die o/15 A span het met 31-0 gewen, die o/14 A span met ’n allemintige 78-0 gewen, die Middies o/14 B span het 7-0 verloor, die vierdes het 23-0 gewen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.