News

KYK: Brits braai rib tussen klip

Ribbraaikompetisie laat beoordelaars verstom met braaitegnieke en kontrapsies

Al gehoor van ’n klipbraaai?
Nee dit is nie AI nie dit KB!

’n Suksesvolle ribbraai is Saterdag by Hoërskool Middelburg aangebied en daar was verstommende innovasie deur die braaispanne.

Die tegniek sou enige braaimeester sy hande laat saamslaan het.

Die klipbraai waar Jaco Brits en sy span braaiers verstom gelaat het. FOTO: Tobie van den Bergh.

Maar dit was veral Jaco Brits en sy spanmaats, Buks van der Westhuizen en Morné Jacobs, wat almal twee keer laat kyk het.
Hulle skaaprib is tussen twee klippe ingesit en daar het hy gaar geword.

Dit was een van die beste ribbetjies wat lekker deurgebraai was.

KYK DIE VIDEO HIER:

(99+)Hoe braai jy ’n rib tussen klip? Morné Jacobs vertel hoe dit gedoen wo… | TikTok

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Check Also
Close
Back to top button