Sport

Wintersport begin vir Rooies

Met die Interhoër wat Dinsdag beslis word, was die atlete nie beskikbaar vir Saterdag se wintersportkragmeting nie. Slegs die B-netbalspanne kon meeding, maar dit het die skool nie gekeer om goeie vertonings op die netbalbaan te lewer nie. Die eerste rugbyspan het egter 9-11 vasgeval, die eerste dogtershokkiespan 0-3, terwyl die eerste seunshokkiespelers 1-1 gelykop …

Met die Interhoër wat Dinsdag beslis word, was die atlete nie beskikbaar vir Saterdag se wintersportkragmeting nie.

Slegs die B-netbalspanne kon meeding, maar dit het die skool nie gekeer om goeie vertonings op die netbalbaan te lewer nie.

Die eerste rugbyspan het egter 9-11 vasgeval, die eerste dogtershokkiespan 0-3, terwyl die eerste seunshokkiespelers 1-1 gelykop gespeel het.

• Uitslae (HTS Middelburg se telling eerste)

Rugby:

o/14A: 0-44

o/14B: 0-44

o/15A: 31-0

o/15B: 21-0

o/16A: 19-15

o/16B: 0-12

Eerste span: 9-11

Tweede span: 5-12

Derde span: 68-0

Netbal:

o/14A1: 32-8

o/14A2: 30-9

o/14B: 7-3

o/15C: 32-2

o/16B: 13-10

o/16C: 11-6

o/17B: 2-11

Tweede span: 22-12

Dogtershokkie:

o/14A: 0-4

o/15A: 0-1

o/16A: 1-7

o/16B: 0-9

Tweede span: 2-0

Eerste span: 0-3

Seunshokkie:

o/14A: 3-3

o/14B: 1-2

o/16A: 1-1

Eerste span: 1-1

johan@mobserver.co.za

 

Andre Thomas.
Andre Thomas.
Chrisjan Steynberg en Kyle Brits op die oorlogspad. Die Rooi Bulle het 9-11 teen Transvalia vasgeval.
Chrisjan Steynberg en Kyle Brits op die oorlogspad. Die Rooi Bulle het 9-11 teen Transvalia vasgeval.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Johann Gresse

Journalist at Middelburg Observer
Back to top button