Sport

Bennie druk twee

Die gewilde Bennie Mashabane het Saterdag twee drieë gedruk in Hoërskool Middelburg se PUK Prestige Super 16-sege van 18-13 teen HTS Witbank.

Die finale wedstryde van die reeks word op 25 en 26 April by die NWU Pukke op Potchefstroom beslis.

• Uitslae (MHS se tellings eerste):

Skaak:

Juniors: 8-2 teen Noordheuwel

Seniors: 8-2 teen Wonderboom

Tennis:

Seniors: 27-36 teen Wesvalia

Juniors: 29-34 teen Wesvalia

Seunshokkie (beide spanne speel teen Noordheuwel):

Juniors: Middies wen met agtsekonde-reël 2-1. Danté Clark het puik spel as doelwagter gelewer.

Seniors: 2-1. Doelle deur Andri Bester en Nicol van Wyk aangeteken.

Netbal:

o/14B: 9-24 teen Noordheuwel

o/14A: 15-8 teen HTS Witbank

o/15B: 10-22 teen Noordheuwel

o/15A: 12-15 teen Noordheuwel

o/16B: 15-24 teen Noordheuwel

o/16A: 20-21 teen Wonderboom

o/17B: 8-12 teen Wonderboom

o/17A: 16-18 teen Wonderboom

o/19B: 27-10 teen Noordheuwel

o/19A: 11-43 teen Noordheuwel

Dogtershokkie:

o/14B: 4-2 teen Noordheuwel met strafdoele

o/14A moet nog uitspeel

o/15A: 3-4 teen Noordheuwel met strafdoele

o/15B: 3-0 teen HTS Witbank

o/16A: 4-2 teen HTS Witbank met strafdoele

o/16B: 0-3 teen Noordheuwel met strafdoele

Tweede span: 1-2 teen Wonderboom met strafdoele

Eerste span: 1-0 teen Noordheuwel. Charné Strydom is die speler van die wedstryd.

Rugby:

o/14A: 8-10 teen Noordheuwel

o/14B: 0-88 teen Noordheuwel

o/15A: 24-17 teen Wesvalia

o/15B: 12-24 teen Noordheuwel

o/16A: 12-46 teen Noordheuwel

o/16B: 5-26 teen Wonderboom

Vierde span: 15-12 teen Wonderboom

Derde span: 40-17 teen Wonderboom

Tweede span: 3-17 teen Noordheuwel

Eerste span: 18-13 teen HTS Witbank. Puntemakers: Drieë: Bennie Mashabane (2), Fana Ngwenya. Strafskop: Chris Hanekom

Mashabane is ook as die speler van die wedstryd aangewys.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Johann Gresse

Journalist at Middelburg Observer
Back to top button