Sport

Groot finale by HTS

Die stof van die Cravenweek is skaars afgeskud, of daar is wéér groot skolerugby by HTS Middelburg.

Die skool speel Saterdag gasheer vir die Mpumalanga Makroskool-eindstryde.

Met Barend Smit en Stephan Enslin (saam met Middies se Cyprian Nkomo) by SA Skole-proewe in Kemptonpark, sal die Rooi Bulle/Hoërskool Nelspruit-wedstryd Dinsdagmiddag by die Rooies gespeel word.

Middies se Coenraad Visser. Hy is ook in die o/14 SA Bokkiespan opgeneem en toer later vanjaar oorsee.
Middies se Coenraad Visser. Hy is ook in die o/14 SA Bokkiespan opgeneem en toer later vanjaar oorsee.

Saterdag se bepalings:

• o/14A: Hoërskool Middelburg teen Hoërskool Nelspruit om 09:00 (A-veld).

• o/15A: HTS Middelburg teen Hoërskool Nelspruit om 10:00 (A-veld).

• o/16A: HTS Middelburg teen Hoërskool Nelspruit om 11:00 (A-veld).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Back to top button